Koop Jou Kaartjie
VIP tafels, " Tailgate" spasies of Op die Land
Kom ontsnap plaas toe, skop die skoene uit, en sing saam met ons by Op die Plaas, waar musiek, mense en die bosveld een word.
VIP tafels, " Tailgate" spasies of Op die Land
Akkommodasie opsies in en om die area.
Foto albums van vorige funksies.
Op die Kaart
N Goeie Woordjie
"Steve jy is ons yster. Steenbokpan julle rock! Dit was ongelooflik. Puik gereël."
" dit was n great show en n Groot eer Om Steve vir die Eerste keer in lewende lewe te Kon ontmoet"
"Ag dit was so spesiaal. Lekker Steenbokpan. Die tafels was pragtig! Die atmosfeer uit ń boek uit. Steve jy mag maar. Ons lief jou! Lekker Marken... ons gaan verseker weer só maak."
"Enorme voorreg."
"Dit was n stunning aand. Puik organisasie. Steenbokpan kan trots wees..."
"FANTASTIES !! gedoen STEENBOKPAN. Dit was WOES lekker. Mnr Hofmeyr die tannies van Marken just LOVE you..."